| Grootte van aandeelhouding |
Getal aandeelhouers |
|
Getal
aandele besit |
| 1 – 100 aandele |
22 163 |
|
534 043 |
| 101 – 1 000 aandele |
20 499 |
|
5 836 131 |
| 1 001 – 5 000 aandele |
4 639 |
|
7 574 332 |
| 5 001 – 10 000 aandele |
581 |
|
3 914 748 |
| Meer as 10 000 aandele |
1 434 |
|
385 450 157 |
| Geografiese verspreiding van aandele gehou deur institusionele aandeelhouers |
|
|
% |
| Suid-Afrika |
|
|
54,84 |
| Verenigde State |
|
|
31,41 |
| Verenigde Arabiese Emirate |
|
|
1,79 |
| Verenigde Koninkryk |
|
|
5,81 |
| Res van Europa |
|
|
2,22 |
| Singapoer |
|
|
1,12 |
| Res van Asies-Pasifiese streek |
|
|
0,30 |
| Ander |
|
|
2,51 |
| |
|
|
|
| Die volgende aandeelhouers besit 5% en meer van die uitgereikte aandelekapitaal van die maatskappy: |
| Naam |
|
|
Getal
aandele besit |
| Coronation Fondsbestuurders (Eiendoms) Beperk |
|
|
37 045 206 |
| Dodge & Cox Incorporated |
|
|
36 061 893 |
| Old Mutual Batebestuurders (OMBB) |
|
|
31 648 434 |
| Openbare Beleggingskommissaris |
|
|
25 393 595 |