|
|
Beleggings in internetplatforms in Sentraal- en Oos-Europa, China, Rusland, Brasilië, Afrika, Indië en Thailand. Dienste word primêr gelewer na rekenaars en selfone. |
|
 |
| |
|
|
|
|
|
|
Betaaltelevisie-intekenaarplatforms en -kanale in Afrika suid van die Sahara, asook beleggings in mobiele televisie in Afrika suid van die Sahara. |
|
 |
| |
|
|
|
|
|
|
Tydskrifte, koerante, drukkerye, verspreiding en boekuitgewersondernemings in Suid-Afrika en Afrika suid van die Sahara, asook drukmediabeleggings in Brasilië en China. |
|
 |
| |
|
|
|
|
|
|
Ontwikkeling van onderliggende tegnologieë vir internet-, betaaltelevisie- en mobiele platforms. |
|
 |
|