English Annual Report ►
 
Webtuistekaart ►
 
Aflaai ►
 
 
Korporatiewe bestuur en volhoubaarheid
   
  Direktoraat
     
 

DIREKTEURE

    Eerste datum aangestel in huidige posisie Laaste datum aangestel Vyf direksievergaderings is gedurende die jaar gehou. Bywoning: Kategorie
  T Vosloo 6 Oktober 1997 24 Augustus 2007 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  F-A du Plessis 23 Oktober 2003 25 Augustus 2006 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  G J Gerwel 12 Julie 1999 3 September 2004 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  R C C Jafta 23 Oktober 2003 25 Augustus 2006 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  L N Jonker 7 Junie 1996 24 Augustus 2007 4 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  S J Z Pacak 24 April 1998 24 April 1998 5 Uitvoerend
  T M F Phaswana 23 Oktober 2003 25 Augustus 2006 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  B J van der Ross 12 Februarie 1999 26 Augustus 2005 4 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  N P van Heerden 7 Junie 1996 24 Augustus 2007 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  J J M van Zyl 1 Januarie 1988 26 Augustus 2005 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  H S S Willemse 30 Augustus 2002 24 November 2006 5 Onafhanklik, nie-uitvoerend
J P Bekker is weer op 1 April 2008 as direkteur aangestel ná ’n sabbatsvakansie van een jaar.
 

KOMITEES

    Uitvoerende komitee Oudit-en- risikobestuurs- komitee Mensehulp- bronnekomitee1 Nominasie- komitee1  
    Geen vergadering is gedurende die jaar gehou nie. Drie vergaderings is gedurende die jaar gehou. Bywoning: Vier vergaderings is gedurende die jaar gehou. Bywoning: Vier vergaderings is gedurende die jaar gehou. Bywoning: Category
  T Vosloo   3 4 4 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  F-A du Plessis   3         Onafhanklik, nie-uitvoerend
  G J Gerwel       4 4 Onafhanklik, nie-uitvoerend
  R C C Jafta   3         Onafhanklik, nie-uitvoerend
  L N Jonker               Onafhanklik, nie-uitvoerend
  S J Z Pacak2               Uitvoerend
  B J van der Ross               Onafhanklik, nie-uitvoerend
  N P van Heerden               Onafhanklik, nie-uitvoerend
  J J M van Zyl   3 4 4 Onafhanklik, nie-uitvoerend
 
Aantekeninge
1. Die verantwoordelikhede van die mensehulpbronne- en nominasiekomitee is geskei en die nominasiekomitee is nou 'n     selfstandige komitee.
2. Uitvoerende direkteure woon vergaderings op uitnodiging by.

Mnr J P Bekker is weer op 1 April 2008 in die direksie aangestel ná 'n sabbatsvakansie van een jaar.
 
 
  Direktoraat    
Terug na bo