| |
| Ek, George Meiring Coetzee, maatskappysekretaris van Naspers Beperk, sertifiseer dat die maatskappy vir die jaar onder bespreking
alle opgawes wat van ’n publieke maatskappy vereis word, by die Registrateur van Maatskappye ingedien het en dat sodanige
verslae, na die beste van my kennis en wete, waar, korrek en bygewerk is. |

G M Coetzee
Maatskappysekretaris
20 Junie 2008 |
|
|
|
| |
|